Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Ons bestudeer die Seder Maaltyd, of Pasga Maal waartydens Jesus die nuwe verbond – Nagmaal inisieer. Hierdie Joodse maaltyd en Familie Fees te herdenking van die Joodse verlossing uit Egipte is volop beeldende simboliek met die oog op die Messias, Jesus die ewige Verlosser!

Hier is die pdf skakel van die notas oor die Sedermaal, Pasga, en die simboliek van die Nagmaal.

https://hrco.co.za/wp-content/uploads/2021/04/Die-Nagmaal.pdf

Die joodse maal – Prosedure

In diepte studie oor die ontwikkeling van die Nagmaal.

Hoe het Jesus die seder/paasmaaltyd gevier.