Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Sending

Ons gemeente is betrokke by sending op die volgende maniere:

Ons ondersteun Apostel Andre Pelser se missie om nasies te besoek, met ‘n man van vrede verhouding te bou, vir toekomstige sending inisiatiewe wat kan volg.

Ons ondersteun HARVESTER UGANDA: Ons help Apostel John Mugisha, in se bediening as gemeente leier van Masaka Family Church, asook sy leierskap oor al die Harvester Gemeentes, en ons eie bediening op die plaas Lake Birinzi.  Ons self besoek gereeld die leiers, hoe seminare en konferensies, versterk netwerke en lei pastore op.

Ons ondersteun ook graag Dr Brian Adams as evangelis, wat na die geringste klein kerkies regoor die wêreld die evangelie preek en demonstreer.