Betaal gereeld jou tiende: As jy die Bybelse seën van tiende wil verstaan bestudeer gerus die Bybelstudie: https://www.hrco.co.za/die-tiende-vraagstuk/ Deur jou Tiende betaal ons,
Heeltydse bedienaars
Jan & Chantál Oosthuizen; Jan-Hendrik & Monica Kleynhans; Adéle Visser.
Deeltydse bedienaars
Jolanda Basson; Willie & Wiena Botha
Weduwees: 2 Persone
Weeskinders: 1 Persoon: