Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Wat is God se hart vir Sy Kerk?

5/5

R200.00

Is KERK hoegenaamd goed vir my? So baie opinies! So baie negatiwiteit Daar is ‘n oplossing! Wat is Kerk? ‘n Eerste Christus beweging definisie. ‘n Oproep om aan te hou reformeer. Die Volkome Genesing van die Totale Mens, die Kerk se diepste “waarom” ons bestaan. Bybelse Interpretasie – Verstaan die bron dokument reg. Hoekom gebeur dwaling. Die Apostoliese Reformerende Beweging (eg/vals) besluit self. ‘n Sferiese Planetêre Organiese Leierskap Struktuur. Die spirituele bonatuurlike DNS – Wese van die kerk. Lofprysing en aanbidding en die Liturgie van Viering. Die Kerk as sout en lig van die Gemeenskap  

PAYMENT METHODS