
Die gevaar van ‘n samelewing sonder STRAF
Na COVID 19 wil niemand enige iets hoor oor INPERKING, straf of oordeel nie. Tog sal baie mense getuig dat dit soms ‘n dramatiese insident of ongeluk gekos het, om tot die besef te kom EK SAL MY LEWE MOET VERANDER!!!