Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Categories
Sermons

Thriving in Babylon – Wisdom

Ons lewe in die era van informasie: Nog nooit was soveel inligting binne bereik van die gewone mens op straat nie, tog blyk dit dat inligting nie mense moreel beter maak nie. Net so min as die inligting op ’n sigaret pakkie jou gaan laat ophou rook, net so min gaan inligting jou ‘n beter mens maak. Wanneer jy die inligting egter begin toepas, dan verander alles.  Self die wyse Salomo het verstaan dat die versamel van inligting en kennis ‘n gejaag na wind is.  Eccl 1:15-18 15Daar is soveel dinge wat verkeerd is wat nie reggemaak kan word nie en daar is soveel dinge wat kortkom dat ’n mens nie alles kan tel nie. 16Ek het gedink ek het meer kennis as al die ander wat voor my oor Jerusalem geregeer het omdat my wye ervaring gelei het tot groter kennis en insig. 17Maar toe ek my daarop toelê om uit te vind wat die verskil tussen kennis en insig aan die een kant en dwaasheid en onverstandigheid aan die ander kant is, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat so ’n ondersoek ook net so min beteken as om agter die wind aan te hardloop—18hoe meer kennis ’n mens het, hoe meer probleme het jy; hoe meer ’n mens weet, hoe meer hartseer bring dit vir jou.
 ‘n baie geleerde man wou my eendag kom sien. Sy woorde na ‘n lang gesprek het my getref: “I have exhausted my intellect and cannot seem to find real peace” Later sou hy eenvoudig bely en erken dat hy glo dat Jesus werklik is. Sy lewe het in ‘n oomblik verander, en hy het Vrede gekry. “Die wysheid van die slimste mens maak Ek tot niet en die geleerdste mens se begrip tel by My niks.” 20Maar wat dan van die kenners en die geleerdes, die navorsers? God het reeds bewys dat die wysheid van mense in hierdie wêreld onsin is. 21God het deur sy wysheid dit so bepaal dat mense Hom nooit werklik sou leer ken deur hulle menslike kennis nie. Maar nou kom God en red almal wat sy boodskap glo (1 Cor 1:19-21)
Die wysheid wat Daniel dus besit het, was nie bloot sterk verstandelike vermoëns nie. Sy wysheid was gesetel in wie hy geken het.
Wisdom is a Person.  All true wisdom comes from God, He is the source of all true wisdom.  Daarom word ons verplig om tot God te nader om wysheid by Hom te bekom. James 1:5-6 Your proximity to the source of wisdom will determine the measure of Godly wisdom you will possess.
Wisdom is having the mind of God. The more you think like God, the more you will act like God.  Daarom moet ons ons denke laat vernuwe. Rom 12:1 Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie. Isa 55:8  Hoe meer jy tyd in die Woord spandeer, (Col 3:16) en lewe gevul deur die Heilige Gees (Eph 5:18) en wandel in dit wat Hy jou leer (Gal 5:16) hoe meer sal jy wys raak in die kennis van God. (Eph 4:13; 2 Pet 3:18)
Wisdom is godly Discernment: 1 Kings 3:12 Meer as ooit het ons nodig om die regte tye te onderskei, (Mat 16:3) om die motiewe van mense se harte te onderskei, (Heb 4:12) en tussen wat reg en verkeerd is. (Heb 5:14)
Wisdom is godly perspective: Ons kan nie altyd verhelp wat mens ons gebeur nie, maar ons kan sorg dat ons die regte perspektief behou.  Een sien die glas half-vol, en die ander half-leeg. Dit hang net af van jou perspektief.  Ons sien in Daniel se lewe, dat hy elke situasie hanteer het met ‘n goddelike perspektief, gesetel in Sy geloof en vertroue in God.  Wanneer jy God in ‘n situasie sien, sien jy die situasie gans anders.
Wisdom is applied knowledge learned through a lifestyle of obedience. Ps 111:10 the fear of the Lord is the beginning of wisdom.  Jesus is our example in this. Heb 5:8  Jesus het gehoorsaamheid geleer deur die dinge wat Hy gelei het.  Dit kon nie maklik wees om die eerste 30jr van sy lewe eers aan aardse ouers gehoorsaam te moes wees nie.
Dis merkwaardig om te sien hoeveel keer daar in die boek Daniel melding gemaak word van sy besondere wysheid.  Daarom is dit die vierde les, in ons reeks hoe om te floreer in Babilon.  Elke vers wat sy wysheid beskryf, gee ons ‘n dieper insig in hoe hierdie wysheid in hom gewerk het.
Daniel: since a young boy “gifted in all wisdom, possessing knowledge and quick to understand” Dan 1:4 teach the language and literature of the Chaldeans v4b
Sy wysheid was ‘n geskenk.  Ek was 14jr oud toe ‘n jong profeet sy hande op my gelê het; “Van die dag af, sal daar nie ‘n dag verby gaan waar God self deur die HG jou nie iets nuuts gaan leer nie, as jy bereid is om te luister” Ek moes in die geloof hierdie woord en profesie glo.  Dit is dan ook die getuienis van my lewe van ‘n jong ouderdom, my wysheid en insig bo my jare. Dis nie omdat ek iets wonderlik is nie, maar iemand wonderlik het aan my geraak.  So ontvang ons God se Wysheid as ‘n geskenk in Christus. Toe ons Jesus ontvang toe ontvang ons Sy wysheid. (1 Cor 2:16) Hierdie wysheid was IN hom. Sien die woord “possess”.  Hy was nog te jonk dat kennis sou kom deur jare se studies. Die kennis was in hom.  Hy was vinnig van begrip. Through wisdom a house is built, And by understanding it is established (Prov 24:3) ‘n kind wat ‘n les in die klas verstaan, hoef nie so hard te gaan leer nie. As jy iets verstaan, is dit joune.
Dan 1:17 God gave them knowledge and skill in all literature and wisdom
So baie mense hou nie van lees nie.  Deur boeke kan jy baie lande en plekke besoek sonder om die binnekant van jou huis te verlaat.  Lees egter nie net om inligting te versamel nie, maar om by die “hoe” uit te kom.  Deur dit wat jy gelees het oor te vertel, maak jy dit joune.
Dan 1:20 And in all matters of wisdom and understanding about which the king examined them, he found them ten times better than all the magicians and astrologers who were in all his realm  Van my vriende het al opgemerk dat ek met iemand byna oor enigiets kan gesels. Dis wat iemand soos Billy Graham so ‘n gesogte spreker gemaak het, “he was well-read” oor byne enige onderwerp.  Die Heilige Gees is die Gees van waarheid en wysheid.  Wie kan met Hom vergelyk.  Iemand wat sy wysheid van God verkry, oortref die kortsigtige wysheid van mense.
Dan 2:14 Then with counsel and wisdom Daniel answered Arioch, the captain of the king’s guard.  Daniel then got his friends to pray with Him, and sought God the answer to the Kings demand.  Where there is no counsel, the people fall But in the multitude of counselors there is safety. Pro 11:14 Daniel het nie op sy eie insigte staan gemaak nie. Hy het op sy vriende staat gemaak om saam met hom te bid.
Dan 4:18 since all the wise men of my kingdom are not able to make known to me the interpretation; but you are able, for the Spirit of the Holy God is in you.” Dan 5:11-12 There is a man in your kingdom in whom is the Spirit of the Holy God. And in the days of your father, light and understanding and wisdom, like the wisdom of the gods, were found in him; Inasmuch as an excellent spirit, knowledge, understanding, interpreting dreams, solving riddles, and explaining enigmas were found in this Daniel,
Hierdie 2 skrifgedeeltes is so mooi! Dit lig die kern en bron van Daniel se wysheid duidelik uit. Die Gees van die lewende God is IN hom!  Een van die vrugte van die Heilige Gees is dan ook ‘n “Sound mind”! , 23 and be renewed in the spirit of your mind (Eph 4:23) Hierdie wysheid bring LIG! Dit maak dinge duidelik en bring orde.  Met lig kan jy sien wat jy doen.  So werk goddelike wysheid dis prakties! Dis uit hierdie lig waar sy “excellence” vandaan kom. Perfeksionisme verhoog die status en waarde van dinge bo die waarde van mense.  Dis ‘n vorm van afgodery! Maar om ‘n voortreflike gees te hê, dui eenvoudig op akkuraatheid. Doen dit reg die eerste keer.  Dan 5:14 I have heard of you, that the Spirit of God is in you, and that light and understanding and excellent wisdom are found in you Dan 6:3 Then this Daniel distinguished himself above the governors and satraps, because an excellent spirit was in him Laastens: Daniel se wysheid was nie net gefokus op aardse dinge nie. Inteendeel, die helfte van sy boek handel oor sy drome.  Sy wysheid was dus geestelik van aard.  Hy het die geesteswêreld verstaan.  Bid vir reën in die tyd van reën. (Sag 10:1) Julle kan die weer voorspel as julle na die tekens in die lug kyk, maar julle kan die tekens wat vir julle wys wie nou hier by julle is nie verstaan nie! Mat 16:3 Jesus bestraf Petrus: “Jy dink die dinge van ‘n mens” (Mat 16:23)
Al hierdie eienskappe van wysheid is vir jou beskikbaar in Christus Jesus ons Here.  Hy wil dieselfde wysheid ook deur jou werk.  Ek is wys deur wysheid van Christus is my!
For Further Study:
Pr 1:7-10
Pr 2:10-16
Pr 3:1-6
Pr 4:20-27
Pr 5:1-7
Pr 6:20-23