Citrusdal | Clanwilliam | Graafwater | Kompas Gemeente Vredendal | Somerset-Wes

Jesus, Die Beste Lewe Ooit Geleef

Jesus Die Beste Lewe Ooit Geleef

500 blad A4 studiegids boek deur Jan Oosthuizen. Die boek gaan gepaard met die 40 weke aanlyn Bybelkursus.

Klik op advertensie en sien meer inligting, inhoudsopgawe, koste ens. 2020 Jaar: Die Afrikaanse weergawe is in drukformaat beskikbaar maar bevestig asseblief op voorraad by oo********@me.com 2021 Jaar: Die Engelse weergawe is beskikbaar in digitaleformaat (pdf) as jy registreer by oo********@me.com.

When At War, CREATE.

When at war, create. We live in challenging times, life demands our creative genius to survive. When depressed and anxious do something creative.

Lees verder »

Die Ware Gebeure Rondom Jesus se Geboorte

Wat is die Ware gebeure rondom Jesus se Geboorte? Wanneer ons Jesus in menslike konteks reg sien en verstaan, word die bonatuurlike wêreld meer toeganklik. Hoe meer ons onsself inleef in die normale menslikheid van die gebeure rondom Jesus se geboorte, hoe meer werklik word Sy bestaan, en word ons geestelike oë geopen tot die realiteit van hoe bonatuurlik menslik Hy vandag nog in ons lewens werk.

Lees verder »
Surrendered life to Christ

The Surrendered Life

The Surrendered Life is about giving up control and coming to the end of self; dead works; efforts and good intentions. So that He can

Lees verder »

10 Koninkryk-Van-God Beginsels Wat Hoop Gee Vir Die Toekoms

Iemand vra my onlangs: “Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?” 

My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef ‘n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die toets van tyd deurstaan het!  Sy manier van dink, handel en ingesteldheid is die beste manier om te leef, en deur die dramas van die lewe sterker anderkant uit te kom.

Lees verder »
Preke - Harvester Gemeente | Olifantsriviervallei

Die Lewe is LIEFDE

Die lewe is LIEFDE Die Drie Filosofieë Van Die Lewe Die 4 Liefdes  Twee Sfere Van Liefde Goddelik en Natuurlik.  God se liefde vir ons, en

Lees verder »

Die Lewe is TRAGEDIE

Ons lees gewoonlik die boek Job wanneer dit met ons baie sleg gaan.  Maar die boek gaan nie net oor hoekom slegte goed met goeie mense gebeur nie, dit beantwoord die groot vrae oor die lewe: Bestaan daar ‘n satan, en hoekom? Wie is God regtig? Wie is ek regtig?  Hoe kan ons hoop hê vir ‘n beter toekoms? 

Lees verder »
Sermons - Harvester Gemeente | Olifantsriviervallei

The PEACE That God Gives

Only the products of the highest value are counterfeited.   It takes skill and effort to produce a counterfeit. What makes the peace that God gives different from the false peace of the World? How do you know you have His peace?

Lees verder »

Hoe INDIVIDUALISME die KERK Lamlê.

Bloedhonde is van die vroegste tye geleer en daarna spesiaal geteel om eerder te rig op die opvang van die eerste reuk, as om hulle natuurlike instink te volg om hulle prooi te jaag of te verorber. Die ‘n mooi prentjie om te sien hoe die bloedhond met sy of haar poot in die lug staan, stert reguit in die lug!! Geduldig wag die bloedhond op hul eienaar om nader te kom en deel te wees van die jag. Hierdie spanwerk is ‘n mooi beeld van hoe ons ook in die liggaam van Christus moet leer om op mekaar te wag, fyn ingestel in hoe die Gees van die Here deur mekaar werk.

Lees verder »

KEN JOU VYAND

Die Judeo-Christen denke en lewensstyl is sedert die begin van tyd in stryd met die slang – ‘n argetipe van vertwyfeling in wat God sê. Hierdie stryd hou op aarde nooit op nie. Vandag nog vra meer en meer mense het God regtig gesê: Is daar regtig ‘n hemel en ‘n hel, en ‘n hiernamaals? Is die Woord van God, regtig waar en betroubaar? Het Jesus regtig bestaan en opgestaan uit die dood? Is die God van Abraham, Isak en Jakob, die enigste ware God? Is Homoseksualiteit sonde?

Die VYAND van VERTWYFELING bleik al hoe meer grondgebied in ons harte te wen… MAAR JESUS

Lees verder »